Suid-Afrikaanse betaalstaat
Smoothpay/Gold betaalrol is beskikbaar in ‘n vertaalde weergawe vir Suid-Afrika.
Sorry, no longer supported
Ons bied ook ‘n data omskakeling diens van MYOB (die mees internationale weergawes) as ook baie ander betaalrol stelsels – die enigste vereiste is, dat die data in ‘n zip leer aan ons gestuur word per e-pos (of pos ‘n CD, DVD of USB data sleutel) vir verwerking. Indien ons instaat is om jou data gedeeltelik of suksesvol oor te plaas, stuur ons die ingevoerde data terug in ‘n formaat gereed vir kontrolering.
